TRACTS A007 CHRISTENE en SKEPPENDE EVOLUSIE Jy Maak Seker 'N Grap
November 17, 2018 | Author: michael_vermaak | Category: N/A
Short Description
CHRISTENE en SKEPPENDE EVOLUSIE Jy Maak Seker 'N Grap...
Description
1. WAT IS 'SKEPPENDE EVOLUSIE'? 1.1 Evolusie + Génesis? Génesis? Die Evolusie-Leer is reeds Ateïsties om mee te begin, dus is 'n konsep soos Teïstiese (Skeppende) Evolusie eintlik 'n onwerkbare teenstrydigheid (anomalié). Die idee van Skeppende Evolusie het ontstaan toe naïewe Christene 'n behoefte aan 'n 'Kompromis Skeppingsmodel' (Ateïstiese Evolusie + Teïstiese Génesis), met die doel om Evolusionisme in hul Teologie in te bou, ontwikkel het. Hierdie Christene was gedryf deur die (valse) persepsie (a) dat die Aarde letterlik 'biljoene jare' oud is en (b) dat die 'fossiel-rekord' beslissende bewys is van Evolusie, asof dit bekragtig was deur die Konstitusionele Hof. 1.2 'Christen-Evolusioniste' Nou Veilig? Nadat hulle hierdie verspotte, nuwe hebriedeideologie van Skeppende Evolusie (Ateïstiese Evolusie + Die Génesis-Skepp Génesis-Skeppingsverslag ingsverslag)) gefabriseer het, dink hierdie Christene nou dat hulle ideologies vanaf alle kante 'OK' is, bv. (a) sou Evolusie wáár wees, sal hulle dan nog gesien word as sou hulle ewe 'byderwets 'byderwets'' vandag vandag se (valse) Humanistiese, Godslasterlike, New Age Wêreldbeskouing ondersteun het, en dan steeds steeds in tel wees by die Evolusioniste maar, (b) sou Die Génesis-Skeppingsverslag korrek wees, sal hulle (so dink hulle) steeds in tel wees by God , aangesien dit sal lyk asof hulle nou darem nie heeltemal vir God en die Bybel gaan staan en verwerp het nie (Verkleurmannetjie-strategie). 2. WAS DAAR REGTIG REGTIG 'N 'PRE-ADAMITIESE 'PRE-ADAMITIESE RAS' WAT VÓÓR GÉNESIS 1 OF VÓÓR ADAM & EVA BESTAAN HET? 2.1 Wetenskaplike Christene? Hierdie verontrustende verontrustende bygeloof, nl. dat daar kastig 'n 'pre-adamitiese ras' lank vóór Génesis 1 of Adam & Eva sou bestaan het, is die tragiese gevolge voortspruitend uit die nuwe mode van patetiese poging deur Skeppende Evolusie, 'n patetiese oningelig oningeligde de Christen Christenee om byderwets byderwets 'wetenskaplik' vóór te kom vir ander mense. 2.2 'Gapingsteorie' ... ... Die Grap van Die Jaar. Vir jare het Evolusie-gesindes Christene gespot en gewaarsku om tog nie die Bybel 'te letterlik' op te neem nie ... vandag waarsku ek my medeChristene wat so ywerig flankeer met die Godslaster Godslasterlike like Evolusie-Le Evolusie-Leer er onder die ideologiese dekmanteltjie van 'Gapingsteorie' en 'Skeppende Evolusie' om maar versigtig te wees wat hulle glo ... moet tog nooit die literatuur van die Evolusie-gesindes 'te letterlik' opneem nie! Hulle is blinde blinde leiers van blindes blindes wat Gólgota Gólgota uil het vir die goedkoop goedkoop lensies van 'n
sy verraderlike deriváte). deriváte). Evolusie is egter nie 'n wetenskap' soos sommige pseudo-wetenskaplikes pseudo-wetenskaplikes probeer voorgee nie, maar 'n (valse) kultus wat (a) deur Ateïste gepromoveer en (o.a.) (b) deur Christene met belastings gefinansier word! Hierdie 'Pre-Adamitiese Ras-teorie, 'Gapingsteorie & 'Pre-chaotiese Aarde-teorie' is Onbybels, want (c) Die Bybel stel dit duidelik dat Adam & Eva die eerste mense was (Gen.1:26-28; 2:7; 3:20; 5:1; 5:5; Deut.32:8; Job.31:33; Rom.5:14; 1 Kor.15:22,45; 1 Tim.2:13) (b) Geen mense (van enige aard) kon vóór Génesis 2:5 gelewe
het nie: ' ... want die HERE God het nog nie laat reën op die aarde nie, en daar was geen mens om die gron grondd te Adam, was dus bewerk nie' (Die eerste mens, Adam, gemaak in Génesis 2:7, en vóór Adam was daar geen mens van enige aard om die grond te bewerk nie.
2.3 Die DOOD Vir Die Eerste Keer Deur Adam Gebring. Niemand, of geen lewende wesens, bv. landdiere, amfibiëe, reptiele, voëls, insekte ens., kon geleef en gesterf het vóór Génesis 1 of vóór Dae 5 & 6 van Génesis 1 nie, want die verskynsel 'DOOD' was vir die eerste keer bekend gestel deur Adam (Gén.3:19; Rom.5:14; 1 Kor.15:22). Die eerste diere en die eerste mense het vir die eerste keer in die geskiedenis van ons planeet gesterf eers nadat Adam 'DOOD' in die Wêreld gebring het , deur die sonde. Ek stel dit dus kategories dat geen of (b) gesterf mense of diere ooit (a) bestaan het of (b) het vóór Génes Génesis is 1 of vóór Adam & Eva en die diereryk diereryk geskep was op D a e 5 & 6 van die Skepping nie. Hiermee is ons ook nou hopelik finaal ontslae van die koddige Gapingsteorie (die 'miljoene jare' wat kastig sou verloop het tussen Génesis 1:1 en Génesis 1:2). (c) Die dinosourusse (eintlik 'dinokrokodiliane' ) het nie oor 'miljoen 'miljoenee jare' jare' ontwikkel ('evolve' ) nie, maar is geskape deur God op Dag 6 van die Skepping, binne 24 uur , saam met al die ander diere: 'Alle dinge het deur Hom [God] ontstaan, en sonder Hom [God] het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie (Jhn.1:3). 3. GÉNESIS IS NIE VERSOENBAAR MET DIE EVOLUSIE-LEER NIE! 3.1 Skepping In '15 Biljoen Jaar'? Nooit in 'n 'miljoen jaar' (!) nie. Pro-Evolusie Christene probeer nogtans hard om lang periodes toe te skryf aan die Skeppingsproses. Hulle sal bv. beweer dat God nooit die Wêreld in 6 letterlike dae van 24 uur elk (Totaal = 144 uur) gemaak het nie, maar eerder oor ' 6 millenniums van 1000 jaar ' elk, of miskien '6 eons van tyd van miljoene/biljoene jare' elk. Hulle redeneer so waarskynlik: (a) A.g.v. 'n meganiese vertolking van die Bybel wat dit stel dat, '... een dag by die Here soos duisend jaar is en duisend jaar soos een dag' (2 Pet.3:8); of (b) Hulle dink nie regtig dat God
(6 dae van 24 uur elk) te maak nie; of (c) Hulle dring aan op 'n Kompromis-Skeppingsmodel om Evolusie te akkommodeer; of (d) Hulle is eenvoudig nie toegerus om teen-argumente teen die Evolusie-Leer te ontwikkel nie, en sluk alles vir waarheid want, “Hoe kan die 'wetenskaplikes' dan nou verkeerd wees?” (Hou in gedagte dat daar 'n tyd was toe die 'wetenskaplikes' gedink het dat die Son 'n skyf 30 cm. in deursnee is). 3.2 Een Dag Soos Duisend Jaar? (a) 'n Meganiese vertolking van hierdie teks sou dan bv. beteken het (i) dat Jesus bv. vir 3000 jaar (3 dae) in die graf was en (ii) dat daar nog net 2 dae (2000 (2000 jaar) jaar) verloop verloop het sedert Sy Hemelvaart! Wanneer die Bybel dit dit stel 'dat 'n dag vir die Here soos dat duisend jaar is' (en andersom) beteken dit slegs Tyd vir God relatief is ... Hy is nie die prisonier van Tyd of onderworpe aan die Wette van die Fisika nie. God bestaan en fungeer onafhankl onafhanklik ik van die beperking beperkings/di s/dinamik namikaa van Materie, Ruimte & Tyd & Tyd . 3.2 Ons Kosmiese Kosmiese Eko-Stelsel. God het waarskynlik ook Tyd, Ruimte en Materie (ons 'Kosmiese Eko-Stelsel') alles gelyktydig gemaak, bv.: (a) Indien God Materie wou maak, maar Hy het nie Ruimte nie, waar sou Hy dit neersit? (b) Indien God Materie wou maak, maar Hy het nie Tyd nie, wanneer sou Hy dit neersit? 3.3 Skepping In Ses Dae. dae van van Ons glo die Skeppingsdae Skeppingsdae was 6 dae letterlik 24 uur elk. Rasionaal: (a) Die plante was gemaak op Dag 3: Hoe lank sou die arme blomme dit kon bekostig om te wag vir die Son om op te kom (op Dag 4) om die sonstrale te verskaf vir die plante om te fotosinteer ... 'n 1000 jaar ? (b) Die insekte was waarskynlik gemaak maak op Dag 5 en die voëls en vlermuise op Dae 5 & 6 ... hoe lank sou die arme blomme dit kon bekost bekostig ig om te wag vir die insekte, voëls en vlermuise se kruisbestuiwing van die blomme ... 2000 -3000 jaar ? 3.4 Moeilik Of Maklik? Maklik? Dit is verstommed hoe sogenaamde 'Gelowiges' kan dink dat (die Almagtige!) God nooit 'n Heelal in 144 uur (6 dae van 24 uur elk) sal kan voltooi nie. Hulle takseer God asof Hy 'n lui, onbevoegde plaaswerker is. Wat laat hulle in elk geval dink dat, om 'n Heelal in '15 biljoen jaar' te maak, enigsins 'makliker' sal wees as om 'n Heelal in 144 uur te maak? Indien God nie 'vandag' oor die vermoë sou beskik om te spring en die Maan met Sy vingers te raak nie, sal die 'Onveranderlike' (!) God mos ook nie oor daardie vermoë beskik oor '15 biljoen jaar' nie! Albei uiterstes sou in elk geval (vir 'n Almagtige God) mos ewe maklik (óf moeilik) wees? Enige wiskundige wat vertroud is met die Waarskynlikheidsleer sal ook bevestig dat langer periodes
skynlik sou maak om plaas te vind, aangesien die
kanse daartéén eksponensieel oor tyd heen sou toeneem. Vance Ferrell Ferrell BA., MA., BD. Skryf: “Die punt is dat TYD nooit in die guns sal werk van iets wat nie kan gebeur gebeur nie. nie. Kan TYD TYD klippe ippe in ratels ratels verand verander; er; seewater in kalkoene; kalkoene; of sand in visse? Kan TYD menslike hormone ontdek; die teleskopiese oog van die arend maak; of reël dat die Maan om die Aarde wentel? Die waarheid is dat, hoe langer die TYD, hoe groter die verderf * *, en hoe minder die kans dat Evolusie sal plaasvind.” (Vance Ferrell BA, MA, BD: 'Science vs. Evolution' , p.162) / *Tweede Wet Van Termodinamika)
3.5
Kompromis-Skeppingsmodelle
'Gapingsteorie' &
'Skeppende
Evolusie' )
(bv. Is
Onwerkbaar. (a) Kompromis-Skeppingsmodelle (bv. Skeppende Evolusie oftewel SE ) is Onbybels want: (i) Dit word nêrens in die Ou Testament geleer nie. Geeneen van die die Ou Testamentiese Testamentiese profete (bv. Abraham, Moses, Josef, Samuel, Daniël, Elia, Elisa, Esegiël, Jeremia, Sagarìa ens.) het dit ooit geleer nie (ii) Jesus en Sy dissipels het nooit SE in die Nuwe Testament verkondig nie (iii) Geeneen van die skrywers van die Sendbriewe (Paulus, Petrus, Jakobus, Johannes of Judas) het ooit SE vir die vroëe Kerk geleer nie.
3.6 Jesus Christus Of Charles Darwin? (a) Waarom sal enigiemand by sy volle positiewe in elk geval die intellektuele en geestelike diepte, diepte, Charles Darwin Darwin redenasie redenasiess en logika van (i) Charles verkies bo dié van (ii) Jesus Christus? Het U al ooit Jesus se CV ( Curriculum Vitae ) gelees? En waarom waarom sal enigiemand enigiemand nou die menings van iemand soos Darwin, wie geglo het dat sy brein uit dié van 'n aap ontwikkel het, volg? Hoe veilig kan dit wees om iemand (wat glo hy is verwant aan 'n aap) eers met jou motorsleutels te vertrou, wat nog met jou toekoms? (b) Indien die mens se brein dan wél uit dié van 'n aap ontwikkel het (hoewel dit natuurlik nie het nie), sou ons dit dan kon bekostig bekostig het om die oordeel oordeel van ons eie 'primate' 'primate' brein m.b.t. die Wêreld Wêreld en lewensprosesse te vertrou? vertrou? Die antwoord is “Nee!” Nou hoe kan die Evolus Evolusion ionist istee dan van ons verwag om die 'oordeel' van hulle 'primate brein' te vertrou? 'Evolusie' is OK ... totdat jy jy Darwin se dekselse boek probeer lees! 4. WIE HET DIE DINOSOURUSSE GEMAAK? 4.1 Het Die Duiwel Die Dinosourusse Gemaak? Ek lees nêrens in die Bybel dat die Duiwel kan skep nie. Hy sal eers 'n muggie kan skep om sy lewe te red nie. In teenstelling word hy genoem die Verderwer omdat hy verderf (afbreek), nie opbou nie: 'Kyk, Ék het die smid geskape wat die koolvuur aanblaas en ‘n wapen voortbring volgens sy ambag; ook het Ék die verderwer geskape om te verniel.' (Jes.54:16). Die
beide om dowe neute na verwys as die seun van die verderf nie. Dit is dus onwaar dat die Duiwel
die dinosourusse gemaak het en dat hulle saam met hom deur God uit die Hemel uitgeskop is na 'n (sogenaamde) 'pre-chaotiese aarde' toe. Wanneer gaan mense ophou om snert in te voer as 'leerstelling' ... dinge wat gladnie in die Bybel geskrywe staan nie? Hierdie is maar net nóg een van van die baie baie valse valse 'Kompr 'Kompromi omissSkeppingsmodelle' deur Christen-Kupido's wat 'n onheilige 'huwelik' tussen (a) Ateïstiese Evolusie en (b) Teïstiese Génesis 1 probeer deurhaak. 4.2 God Het Die Dinosourusse Geskape. Geskape. (a) God het die dinosourusse gemaak op Dag 6 van die Skeppings Skeppingsweek, week, net soos al die ander ander diere. diere. Daar was niks sinistêr rondom dinosourusse (eintlik dinokrokodiliane, want dinosourusse was nader verwant aan krokodille as aan akkedisse) nie ... hulle was maar maar net diere soos alle ander diere. Adam het vir almal een-vireen-vireen name gegee. Adam was eerste gemaak, en hy het waarskynlik gesien hoe alle diere (insluitend dinosouru dinosourusse) sse) gemaak gemaak word. word. Eva het God waarskynlik nooit enigiets sien maak nie, want sy was laaste gemaak. Die Bybel sê: 'Alle dinge het deur Hom [God] ontstaan, en sonder Hom [God] het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie' (Joh.1:3). 4.3 God Het Nooit Hierdie Teorie Verkondig Nie. Hierdie 'Teorie' was in elk geval nooit geleer deur (a) die profete en priester priesterss van die Ou Testament nie, of (b) of (b) deur Jesus Christus self nie, of (c) deur enige van die apostels, dissipels en skrywers van die Sendbriewe in die Nuwe Testament nie. 4.4 Geologiese Inflasie! Onthou, die idee dat die Aarde oor 'biljoene jare' ontwikkel ('evolve') het, het ontstaan op 'n wyse wat grens aan verspottigheid: (a) In 1862 het Thompson gesê dat die Aarde ' 20 miljoen jaar' oud is. (b) In 1897 het Thompson dit verdubbel na '40 miljoen miljoen jaar' . (c) In 1899 kom Joly en besluit nee, die Aarde is nou skielik ' 90 miljoen jaar ' oud. (d) In 1921 beweer Raleigh dat die Aarde '1 biljoen jaar' oud is. (e) In 1932 skuif W.O. Hotchkiss die syfer op na '1,6 biljoen jaar' . (f) In 1947 kom A. Holmes en verklaar die Aarde presies '3,35 biljoen jaar ' oud, maar (g) in 1956, skuif A. Holmes die syfer op na '4,5 biljoen jaar' . (h) Tans staan die ouderdom van die Aarde Aarde (volgens hulle) op 'n allemintige '4,6 - 5 biljoen '! Die enigste vermiste skakel hier blyk slegs jaar '! 'n bekwame psigiater te wees. 5. ONS OLIE (PETROLEUM) EN STEENKOOL FOSSIEL-BRANDSTOF. 5.1 Olie (Petroleum). (a) Ongeveer 4400 jaar gelede (± 2348 V.C.) was
ons Planeet onderwerp aan 'n Wêreldwye katastrofe bekend as die Sondvloed . Hierdie Vloed was waarskynlik vergesél deur die Natuurkragte van vernietigende tsunami's, vulkaniese uitbarstings en aardbewings gelykstaande aan ± 8 biljoen waterstofbomme ... boonop boonop dramaties dramaties vererger vererger deur die enorme invloed van die getye van die Maan op die Aarde, aldus die geofisikus Walt T. Brown. (b) Dit moes oseane laat wegsak en berge laat oprys het, soos ons dit vandag ken: 'U het dit met die Wêreldvloed soos met 'n kleed oordek; oordek; die waters het bo-oor bo-oor die berge gestaan. Vir U dreiging het hulle gevlug, vir die stem van U donder het hulle weggeskrik ... berge het opgerys , laagtes het weggesak, weggesak , na die plek wat U vir hulle reggemaak het' (Ps.104:6-9). (c) Vandag se olie-reserwes (en biljoene fossiele) was gevorm deur die Sondvloed binne 'n kwessie van maande (en nie oor 'miljoene jare' nie) nadat see- en landdiere skielik, onverwags, deur tonne sediment onder geweldige druk begrawe is. 5.2 Steenkool. Die steenkool-reserwes (en fossiele) het ontstaan ontstaan toe die woude en plante skielik skielik en onverwag onverwags, s, tydens tydens die Sondvloed, deur tonne tonne sediment onder groot druk begrawe is 5.3 Waar Is Vandag Se 'Toekomstige' Fossielbeddings? Geen olie- en steenkool word vandag meer natuurlik gevorm nie. Dit het net eenmaal (op so massiewe skaal) in die geskiedenis van ons planeet gebeur ... tydens die Sondvloed van ± 2348 V.C. V.C. Die $1 miljoendollar miljoendollar vraag: Waar is vandag se toekomstige fossielbeddings? Waar is die beddings wat veronderstel veronderstel is om die toekoms se fossielbrandstof te word? Waar is die materiaal wat op hierdie oomblik getransformeer word in olie en steenkool? 6. DIE 'FOSSIEL-REKORD' BEVESTIG DIE GÉNESIS-SKEPPINGSVERSLAG.6.1 GÉNESIS-SKEPPINGSVERSLAG. 6.1 6.1 Die Kambriaanse Ontploffing. Ontploffing. Evolusioniste kan gladnie die 'Kambriaanse Ontploffing', m.a.w. die skielike verskyning (uit die niet) van die diereryk, alle spesies ten volle ontwikkel en geklee in hulle Génesis-kostuums (net soos die Bybel ons leer) in die Kambriaanse sediment verklaar nie. 6.2 Geen Oorgangstadium (Intermediêre) Fossiele. Van die 100 miljoen (of meer) gemerkte of geklassifiseerde fossiel-fragmente fossiel-fragmente op ons planeet, is nie een van hulle verteenwoordigend van 'n transisionele ('oorgangstadium') fossiel nie ('n vóórvereiste vir Evolusie). Ten spyte spyte van die biljoene fossiele wat waarskynlik nog begrawe lê
in die ryk Karoo-neerslag, was nog geen oorgangstadium-fossiele oorgangstadium-fossiele ooit daar gevind nie. 6.3 Meeste Spesies Het Reeds Uitgesterf. (a) Wetenskaplikes beweer dat ± 99% van die ganse diereryk diereryk alreeds uitgesterf uitgesterf het. Ons sien vandag net ± 1% van die verskeidenheid wat vóór die Sondvloed (± 2348 V.C.) V.C.) moes bestaan bestaan het. (b) Dit is egter presies die teenoorgestelde van wat die (valse) Evolusie-Leer ons probeer vertel, nl. dat die diereryk kastig met lae diversiteit (± 1% ?) sou weggespring het en gevorder het na hoë diversiteit (± 99%)! Hoe dan nou? (c) Net die feit dat diere diere geklassifiseer kan word dui alreeds daarop dat Evolusie vals is ... want volgens hulle is die diere-koninkryk gedurig in flux (besig om te 'evolve' ) en behoort daar geen duidelikonderskeibare spesies waargeneem te word nie. Maar, oral waar mens kyk (ook in die fossielrekord!) sien mens net duidelikuitkenbare spesies wat altyd dieselfde bly! (Stasis). 7.
CHRISTENE
en 'Skeppende Evolusie' ? (Jy Maak Seker 'n Grap!)
GOD SKEP TOE 'N VOLWASSE SKEPPING.
7.1 Hoe oud was Adam Na 24 Uur? Binne 24-uur nadat Adam geskape was, sou 'n (oningeligde) 'evolusionis' of 'anatomis' hom waarskynl waarskynlik ik beskrywe beskrywe het as (bv.), (bv.), “'n Robuuste manlike eksemplaar van homo sapiens sapiens ; massa 80 kg.; 180 cm. lank; 30 jaar oud en blakend gesond met uitstekende vooruitsigte” ens., min wetende dat hy maar net 24-uur oud was. Sy instrumente instrumente sou nooit daardie geniepsige (fisiológiese of anatómiese) 'diskrepans' m.b.t. Adam se ouderdom kon optel nie. 7.2 Die Heelal Is As Volwasse Entiteit Geskape. (a) Skepping Vanuit 'n Metafisiese Ruimte. Vandag probeer wetenskaplikes en evolusioniste 'n ouderdom van '15 biljoen jaar' aan die Heelal toedig, terwyl hulle nie rekening hou nie met die feit dat God, net soos met Adam, 'n volwasse (voltooide) Heelal geskep het, ook met die logiese voorkoms van ouderdom. ouderdom. Die Skepping Skepping het plaasgevind vanuit 'n hoër Metafisiese Ruimte d.m.v. Goddelike Intervensie m.b.v. 'n Goddelike Dekreet en Metafisiese Prosesse wat empiries onmeetbaar is. (b) Ambisieuse Evolusioniste. Nou probeer sterrekundiges, kosmoloë, astrofisici & geofisici Metafisiese Oorsake en Metafisiese Prosesse wat ontstaan het vanuit 'n 'onverwante' vandag vanuit vanuit 'n Metafisiese Ruimte naturalistiese ruimte d.m.v. naturalistiese opspoor en prosesse, prosesse, -gereedskap -gereedskap en -kennis -kennis opspoor verklaar ... praat van ambisieus! 'Die HERE het uit die hemel neergesien op die mensekinders, om te sien of daar iemand verstandig is , wat na God vra. Hulle het almal afgewyk, afgewyk, tesame het hulle ontaard; daar is niemand wat goed doen, ook nie
“Al hierdie dekselse 'homoniede' fossiele ... my oom is 'n diaken in sy kerk 'pre-adamitiesee ras' en hy sê dat daar 'n 'pre-adamities op 'n 'prechaotiese aarde' bestaan het lank voordat Adam & Eva gemaak is ... ek weet nie meer wát om te glo nie!”
ERKENNING Bybelgenootskap Van SA, 'Die Bybel In Afrikaans' (OV) Illustrasie, Inligting & Bronne soos voorsien en gekwoteer in Vance Ferrell B.A.,M.A.,B.D., 'Science vs. Evolution' en 'The Evolution Handbook' , Evolution Facts Inc. (2001) (2001)
GRATIS Traktaat. Toestemming Word Hiermee Verleen Om Kleur-afdrukke Van Hierdie Traktaat Te Maak Vir GRATIS Verspreiding. Vra Asb. Vir Die Inligtingspamflet Oor Hoe U 'n Amptelike Verspreider Van Ons Volledige Reeks Van Christelike Traktate Kan Word.
© P.J. Stassen 2007
Evangelism RSA Evangelisasie Posbus/P.O. Box 14492 Sinoville 0129 Pretoria RSA Sel 072 237 5793
View more...
Comments