TRACTS A006 Evolusie Se Gallery Van BLAPSE

November 17, 2018 | Author: michael_vermaak | Category: N/A
Share Embed Donate


Short Description

Evolusie Se Gallery Van BLAPSE...

Description

1. ADAM & EVA SE 'FOSSIELE'? 1.1 Inleiding. 'n Spitsvondige Evolusionis merk  onlangs op dat 'fossiele' en/of 'replikas' van bv. Java-Mens, Mev. Ples, Neandertal-Mens ens. gewoonlik orals te sien is by museum-uitstallings as 'bewyse' vir Evolusie, maar dat die 'fossiele' van Adam en Eva (as 'bewyse' vir die Bybel) altyd kenmerklik 'afwesig' is ... m.a.w. 'die Bybel lieg' ! 1.2 Feëverhaal? Maar wie is dit nou eintlik wat beweer dat paddas in prinse kan verander ('evolve'), mits mens lank genoeg wag ... is dit nie juis die ateïstiese Evolusie-Leer wat die feëverhaal  is nie? Die Bybel sê: 'Die dwaas sê in sy hart, “Daar is geen God nie” ' (Ps.14:1a). Ja, 'Evolusie' het baie 'blapse' gehad. 2. ARCHAEOPTERYX. 2.1 Hierdie 'fossiel'  van 'n kastige kastige kruising kruising tussen 'n reptiel  en 'n voël , gevind in die Solnhofen-Plattenkalk van Franconia (WesDuitsland), was deur die Evolusioniste aangebied as 'bewys' van 'n oorgangstadium-fossiel tussen reptiele en voëls ... geskat op '150 miljoen jaar' oud. 2.2 Maar, in die Maart-Junie 1985 uitgawe van die British Journal Of Photography, is Archaeopteryx  as 'n fynbeplande vervalsing (“carefully contrived hoax”)

beskryf beskryf deur ses van die prominens prominenste te wetenskaplikes in Engeland, nl. Fred Hoyle, R.S. Watkins, N.C. Wickramasinghe, J. Watkins, R. Rabilizirov & L.M. Spencer. 2.3 Sien ook: (a) W.J. Broad, 'Authenticity Of Bird Fossil Is Challenged '  ' , pp.C1, C14, New York Times (7 Mei 1985)

(b)

T. Nield, 'Feathers Fly Over Fossil 

'Fraud'', New Scientist 1467:49-50

en (c) G.Vines, 'Strange 'Strange Case Of 

Archaeopteryx 'Fraud'' , New Scientist 1447:3.

3. DIE AUSTRALOPITHECINES . 3.1 Die ontdekking van die Australopithecines (bv. die Taung-Kind , Mev. Ples, Lucy en ander), is met baie publisiteit vergesél, net jammer dat so min mense toegang toegang het tot die internasiona internasionale le literatuur waarin menings oor die Australopithecines drasties verskil van dit wat mens in die plaaslike (pro-evolusie) Pers lees, wat dit blykbaar verkies om eerder polities-korrek op te tree (en bv. 'Maropeng' 'Maropeng' te promoveer) promoveer) bo die meer eerbare opsie van joernalistieke integriteit. Sommige wetenskaplikes vanaf ander Wêrelddele is bv. van mening dat die Australopithecines niks meer as ape was nie. 3.2 Die onakkurate meting van skedels (om Evolusie te 'bewys') kan bv. ook nie uitgeskakel word nie. (a) “Overall, the revisionary calculations of  Australopithecine skulls have led to reductions of their calculated calculated volumes. The total percentage differences amount to 157,91 [%].” [%].” (GeraldDuffert, Best-Preserved  d  'Some implications Of Variant  Cranial Capacities For The Best-Preserve Australopithecine Skull Specimens'  Specimens ' , Creation Research Society Quarterly, Sept.

of  Australopithecus is so (b) “The apelike profile of Australopithecus pronounced that its outline can be superimposed on that of  1983, p.100).

and in this respect and others it stands in strong contrast to modern man.” (J.S. Weiner, ' The Natural History Of Man', 1973). (c) “The hypothesis that brain enlargement marked the beginning of man was long popular, but went out of fashion with the discovery discovery that the endocranial endocranial volumes volumes of the Australopithene group were not larger than those of  gorillas.” (Elwin L. Simons, ' Primate Evolution: An Introduction To Man's Place In Nature' , Nature' , p.278, 1972). 3.3 Dit wil dus voorkom asof  die afmetings van die Australopithecine-skedels (Adolesent = 430 cc./ Volwasse = 550 cc. - 600 cc.) cc.) vêr vêr onder onder 'Keith's Arthur Keith's Rubicon'  Rubicon'  (Sir Arthur Keith) van 750 cc. val, die minimumskedelgro skedelgrootte otte vir 'n 'homonied' 'homonied' om as sogenaamde 'voorouer' van die mens te kwalifiseer. Vance Ferrell Ferrell B.A., M.A., M.A., B.D. skryf,

“The Australopithecines Australopithecines,, like modern modern apes, had a wide The Evolution rangee of varieties, rang varieties, but they are all apes.” ('('The Handbook' , Evolution Facts Inc., p.539, 2001).

4. COELACANTH.

4.1 Evolusioniste het vir baie jare vir ons vertel dat die Coelacanth-vis ('n 'indeksfossiel') kastig ± '70 miljoen oen jaar gelede uitg uitgester esterff het' ... totdat 'n daarvan aan die SuidSuidlewendige eksemplaar  daarvan Afrikaan Afrikaanse/Mos se/Mosambie ambiekse kse kus gevang is op 22 Desember 1938. 4.2 Om sake te vererger vererger het die lewendige eksemplaar  presies net soos die fossiel-eksemplaar gelyk wat kastig '70 miljoen jaar' oud was! Daar het m.a.w. geen geen 'Evolusie' vir '70 plaasgevind d nie ... die vis het nie miljoen jaar' plaasgevin ontwikkel ('evolve') nie. Sedertdien is 'n verdere verdere 8 lewendige eksemplare van die Coelacanth gevang. 5. EMBRIO-BEDROG. 5.1 Baie 'gedokterd 'gedokterde' e' prente prente het gedurend gedurendee Ernst Haeckel (1834-1919) se universiteitsloopbaan oor die 'merkwaardige ooreenkomste' tussen menslike en dier-embrios op muurkaarte en in teksboeke verskyn (plek-plek verskyn dit nog steeds in sekere sekere teksboeke as 'feit'). 'feit'). Hy het saam met Darwin ook 'n sterk invloed m.b.t. die opkoms van Kommunisme gehad. 5.2 Haeckel is uiteindelik uit die Universiteit van Jena (Duitsland) geskors vir sy uitgebreide bedrog oor die sogenaamde 'ooreenkomste' tussen menslike en dier-embrios [Daniel Gusman,

'Scientific Origins Of  National Socialism: Social Darwinism In Ernst Haeckel And The German Monist League ', p.xvi – 1971].

6. EUGENICS'-WETENSKAP. 6.1 Sir Francis Galton (Charles Darwin se neef) het die idee van 'eugenics'  gepropageer, nl. dat die oplossing oplossing vir die samelewin samelewingg se probleme probleme daarin gelëe was om die oues, swakkes en sieklikes 'uit te sit'. 6.2 Adolf Hitler, 'n ywerige evolusionis, het dié filosofie met brutale geweld toegepas gedurende WWII. Na bewering het, net in konsentrasie-kampe alleen, ± 12 miljoen

[Otto Scott, 'Playing God ',', In 'Chalcedon Report', No. 247, p.1, Scourge Of The Feb.1986 Feb. 1986 / Lord Russell Of Live Liverpoo rpool, l, 'The Scourge Swastika' , Cassell & Co. Ltd, London – 1954 / H.R. Trevor-Roper, 'The Last Days Of Hitler' , Pan Books Ltd, London - 1947].

7. HOOPVOLLE MONSTERS. 7.1 Richard Goldschmidt (1878-1958) het sy  konsep van 'hoopvolle monsters'  in 1940 aangekondig in sy boek  'The Material Basis Of Evolution ' in terme waarvan hy geglo het in 'n soort 'megaevolusie' , wat beteken het dat één lewensvorm lewensvorm skielik uit 'n skoon ánder lewensvorm kon ontstaan. Op 'n dag het (bv.) 'n vis eiers gelê, toe broei daar paddatjies uit! 7.2 Hierdie 'hoopvolle monster'  teorie is later byna geloofwaardigheid gegee toe Stephen J. Gould en Niles Eldredge die gekkespul geresussiteer het onder die term 'gepunktueerde ekwilibrium' 

('Punctuated Equilibria: An

Alternative To Phyletic Gradualism' - 1972).

8. JAVA-MENS. 8.1 Is deur Eugene Du Bois in 1891 naby die dorpie Trinil in 'n klam omgewing by die Solo Rivier (Java) 'ontdek'. (a) Eers het hy net 'n skedel  ontdek  (b) 'n Jaar later vind hy toe 'n femur  vyftig voet (15,24 mtr.) van die plek af  waar hy die skedel opgetel het. (c) Later, op 'n ander plek, het hy  drie tande gevind. gevind. Hy het het sommer summier aanvaar dat al hierdie fragmente aan dieselfde individu (!) behoort het, sowat '1 miljoen jaar' oud. (d) Hy het ook twee mens-skedels daar naby gevind gevind wat ongeveer dielfde 'ouderdom' was (die Wadjak-Skedels). Du Bois het sy ontdekking Java-Mens ('Regop Aapman' Aapman' of  Pithecanthropus Erectus) genoem. (e) Du Bois het vir die res van sy lewe lesings aangebied waartydens hy almal vertel het van die half-mens/half-aap bene wat hy in 1891-1892 in Java gevind het. 8.2 In 1922 het hy erken dat die Wadjak-Skedels dié van ape was. Du Bois het 15 jaar vóór sy dood aangekondig dat die Javabene toe al die tyd dié van 'n gibboen (aap) is. 9. LINGULA. Hierdie brachiopod -skulpvis was kastig uitgesterf sedert die Ordovician-periode vir '500 miljoen jaar' , maar word lewendig aangetref  vandag! 10. LUCY. 10.1 Uitgegrawe deur Donald C. Johanson by  Hadar, Ethiopië in 1975, Lucy was deur Johanson Johanson gedateer gedateer as '3 miljoen jaar V.H.' ('Voor  Hede').. Johanson en White het Lucy as aap/mens Hede') (Australopithecus Afarensis) geklassifiseer en beweer dat sy  'massiewe V- vormige' kake gehad het (in kontras met die mens) en dat sy  ' embarrassingly embarrassingly un-homolike' was. 10.2 In 1977 het 'Time Magazine' gerapporteer dat Lucy 'n klein skedeltjie gehad het, 'n kop soos 'n aap 'n breingrootte wat

en dat sy verrassend kortbenig was (Time, pp.68-69, 7 10.3 In 1982, het Dr. Yves Coppens op BBC-TV verklaar dat Lucy se skedel  dié van 'n aap was. 10.4 In 1983, het Jeremy Cherfas gesê dat Lucy's se enkel-been enkel-been (talus) (talus) agteroor getilt  het soos dié van 'n gorilla, i.p.v. vorentoe soos dié van mense om mee regop te kan loop. (J.Cherfas, New Scientist, 97:172 -1982) . 10.5 Susman en Stern (New York  Universiteit) het gemeen dat haar duim aapagtig was, haar tone lank en krom vir boomklim en dat waarskynlik in bome gewoon het soos ander ape (Science Newsletter, p.4-1982) . Johanson het sy teorie oor Lucy gebaseer op aannames omtrent twee fossiele wat 1609 km. van mekaar gevind is (die ander een die skedel wat Mary Leakey by Laetoli, Tanzanië ontdek het). 10.6 Johanson en Tim White, White, 'n kollega, het uiteindeli uiteindelikk toegegee toegegee dat Lucy net 'n aap was. A.W. Mehlert Mehlert skryf, ”The Nov.1979).

evidence ... makes it overwhelmingly likely that Lucy was no more than a variety of pigmy chimpanzee , and walked the same way (awkwardly uprightly on occasions, but mostly quadrupedal). quadrupedal ). The 'evidence' for the alleged leged transformation transformation News Note' , from ape to man is extremely unconvincing.” ('('News Creation Research Society Quarterly, p.145-1985).

11. METASEQUOIA-BOOM. Hierdie 'Dawn Redwood'  Redwood' -boom was kastig uitgesterf sedert die Miocene-periode ('nie gevind in strata vir die afgelope 135 miljoen jaar') , maar dit is nog springlewendig vandag! 12. MUTASIES-MITES. 12.1 Hirosjima bied toe in 1945 die 'evolusieparadys' vir evolusioniste wat glo dat 'n nuwe, verhewe spesies geproduseer kan word deur populasies te bestraal met (bv.) radio-aktiwiteit . Maar slegs ellende, siekte en dood het voortgespruit uit dié kern-ontploffing van 6 Aug. 1945. Mutasies is altyd nadelig nadelig en skadelik; en fataal binne 'n generasie of twee (H.J. Muller, ' Animal  12.2 Die Species And Evolution', Evolution ', p.170 – Time, p.38, 11 Nov.1946). Chernobyl-kernongeluk van 26 Apr. 1986 moes, i.t.v. die Evolusie-Leer, baie voordele vir die betrokke betrokke gemeenska gemeenskap p gebring gebring het, maar i.p.v. i.p.v. evolusion evolusionêre êre progress progressie, ie, het dit net skade en dood tot gevolg gehad. 13. NEANDERTAL-MENS. 13.1 Die Neandertals se oorsprong was in die Neander-Vallei naby Düsseldorf, Duitsland nadat werkers 'n grot met plofstof geblaas en beendere (bene, (bene, pelvis, pelvis, ribbes ribbes en 'n skedel-kroo skedel-kroon) n) daar gevind het. Daardie bekende 'Neandertal -voorkoms' -voorkoms' (alhoewel 'menslike wesens' in alle ander opsigte) kan waarskynlik toegeskryf word aan: (a) 'n hoë  ouderdom vir die Neandertals (b) probleme met nagevolge van diabetes en ragitis en (c) die nagevolge Vitamiene D-gebreke oor etlike chroniese

not because he was closely related to the great apes, but because he had rickets rickets.. The diet of Neanderthal Man was definitely lacking in Vitamin D” D ” volgens 'n artikel in die

Britse publikasie Nature (ScienceDigest, 'Neanderthals Had Rickets' , Rickets' , 13.2 In 1908 is 'n tipies tipiesee p.35 - Februarie 1971). -geraamte in Pole gevind begrawe in Neandertal -geraamte 'n ketting-gevegsharnas, wat nie eers ten volle geroes was nie! (Nature, 'Neanderthal In Armour' , Armour' , p.587 – 23 23 Apr. 1908).

14. NEBRASKA-MENS. Één enkele kiestand is al wat gevind is in 1922, wat toe op 'n magiese wyse binne enkele dae ontwikkel ('evolve') het in Nebraska-Mens! In 1928 ontdek hulle toe dat die tand dié van 'n 'uitgestorwe' vark was, alhoewel lewendige eksemplare van die vark in Paraguay gevind is in 1972. 1972. Grafton Grafton Smith is tot tot Ridder  geslaan vir hierdie 'merkwaardige fonds'. 15. NEBULÊRE HIPOTESE. 15.1 In 1734 het Emmanuel Swedenborg (16881772) geteoretiseer (a) dat 'vinnig-roterende nebula'  ditself in ons Sonnestelsel  met sy planete en mane in geformeer het, en (b) dat dit die geeste van afgestorwenes was wat die inligting gedurende 'n séance aan hom 'ge-openbaar' het! 15.2 Dit is interess interessant ant om te sien uit watter watter twyfelagtige oord die hoogs-gerespekteerde 'Nebulêre Hipotese'  sy oorsprong gehad het. Al hoe minder wetenskaplikes onderskryf ook  vandag nog bv. die (evolusionêre) ' Oerknal'  ('Big Bang') Teorie. 16. NEOPILINA. Hierdie gesegmenteerde diepsee-mollusk het kastig uitgesterf  '500 miljoen jaar' gelede, maar word lewendig aangetref vandag! 17. NUTCRACKER-MENS ('NM'). 17.1 Gevind deur Louis Leakey in 1959 in the Olduvai Gorge in Oos-Afrika, en genoem Zinjanthropus Boisei, die NM  was gedateer '600 000 jaar' oud. Die Pers het die naam 'Nutcracker-Mens' verkies omdat die skedel sulke buite-verhouding groot kakebene gehad het, wat die indruk geskep het dat die skedel 'gedokter' moes gewees het. 17.2 In 1961 het die (a) kaliumargon radio-dateringsmetode (baie onakkuraat) gewys dat NM '1,75 miljoen jaar' oud was, terwyl die (b) C-14 (Koolstof-14) metode (ook onakkuraat) NM aangedui het as minder as '10 100 jaar' (!) oud. Leakey het uiteindelik toegegee dat NM  die kopbeen van 'n aap was. was. Dit wil amper voorkom asof  'Nutcracker Mens'  maar 'n moeilike moeilike neut was om te kraak. 18. OORERW OOR ERWING ING VAN VERWOR VER WORWE WE EIENSKAPPE ('LAMARCKISME'). 18.1 In 1809, lank vóór Darwin, het Jean-

Baptiste Lamarck (1744-1829), in sy boek  Philosophie Zoologique, beweer dat (bv.) die kameelperd sy lang nek gekry het deurdat hy dit moes uitrek om by  die boonste blare van bome by te kom. 18.2 Volgens hierdie geniale idee kan 'n mens langer langer word (of jou arms langer maak) deur gedurig te strek om die blik op die hoogste rak in die kombuis kombuis by te te kom! Pasop net net dat jy jou jou bene terselftertyd terselftertyd sáám rek, anders sleep die elmboë naderhand op die grond.

aangespraak dat hy dertig (30) verskillende perd-fossiele in Wyoming en Nebraska 'ontdek' het. Hy het die 'fossiele' gerekonstrueer en in 'n

19. ORCE-MENS. 19.1 Die Australiese koerant, Daily Telegraph, publiseer toe 'n artikel 'Ass Taken For Man' op 14 Mei 1984. Die fragment wat 'ontdek' is in Spanje en as 'die oudste voorbeeld voorbeeld van die mens in Eura Eurasië' sië' voorgehou is (Orce Mens, na 'n Spaanse dorpie), was uiteindelik deur (ware) wetenskaplikes uitgewys as die skedel-fragment van 'n 4-maande oue donkie! 19.2 Wat 'n verleentheid vir húlle, wat toe 'n simposium gereël vir 500 gaste (oor Orce Mens), moes kanselleer.

Animal World' , p.105 / G.A. Kerkut, 'Implications Of Evolution' , Evolution' , p.149 – 1960 / Encyclopaedia Encyclopae dia Brittanica, Vol.7, p.13 – 1976].

20. ORGUEIL-METEORIET. 20.1 In 1861 het iemand 'n spul dooie mikrobes geneem en dit met, wat soos meteoriet-materiaal  gelyk het, oordek. Die motief was om te toon dat lewe oorspronklik uit die buitenste ruimte gearriveer het. Die vervalsing vervalsing is gelukkig ontdek  ontdek  [Scientific American, p.52 – Jan.1965]. 20.2 Dikwels gebeur dit dat die gevolgtrek gevolgtrekking kingss van bekwame bekwame wetenskaplikes ge-ignoreer word ten spyte van uiters uiters spekulati spekulatiewe ewe 'ontdekki 'ontdekkings', ngs', soos bv. die 'meteoriet vanaf Mars'  Mars'  met die 'dooie (valse) 'meteoriet organismes' in (in die 1990's). 21. PEKING-MENS. 21.1 Peking Mens het uit 'n dorp se afvalhoop verrys in die 1920's, wat te danke was aan Davidson Davidson Black, wie die bedrag bedrag van $80 000 vanaf vanaf die Rockefeller Rockefeller Stigting Stigting ontvang het om navorsing m.b.t. sy merkwaardige 'fonds', wat hy  genoem het Sinanthropus Pekinensis ('Die China-Mens Van Peking') naby Peking, Peking, China, China, voort voort te sit. R.Milner R.Milner skryf: “The heavy-boned (Peking) homonid skull featured prominent brow ridges and a somewhat smaller braincase (about 1000 cc.) than modern humans (1500 cc.) ... Peking Man was represented mainly by skulls - hardly any post-cranial material. Not a pelvis or a rib. Just skulls. And the openings at their bases, the foramen magnums, magnums, had been widened and smashed, as if someone had wanted to scoop out the brains.” [Encyclopedia

21.2 Die klipwerktuie wat daar gevind was, was waarskynlik dus nie getuienis van nuwe soorte soorte gereedska gereedskap p wat deur 'ontwikkelende homoniede'  ontdek was nie, maar klipgereedskap wat deur gewone mense gebruik was om ape mee dood te maak en te eet. Of Evolution, p.359 (1990)].

22. PERD-EVOLUSIE?

'klein-na-g 'klein-na-groot root

evolusionêre evolusionêre

perdreeks'  perdreeks' 

gerangskik. Later egter het die oorgrote meerderheid van (ware) wetenskaplikes dié 'perd-evolusie' van Marsh heftig betwis. 22.2 Pragtige sketse van Marsh se (valse) 'vanklein-na-groot-perd-evolusie'  word vandag nog as 'feit' in teksboeke, veral in kinderboeke, aangetref (smyt weg!) [Charles Deperet, 'Transformation ion Of The

23. PILTDOWN-MENS. 23.1 Piltdown Mens is 'ontdek' in 'n gruisbed deur Charles Dawson, n Sussex-pro Sussex-prokureu kureurr by  Piltdown Common, Retching (Sussex) in England in 1909/1910, wat bestaan het uit 'n kleingedeelte van buitengewoon buitengewoon dik pariëtale-been. In 1911 vind hy toe 'n groter been-fragment, nl. 'n gedeelte van die voorste deel van 'n skedel, insluiten insluitend d die oogbank-ge oogbank-gedeelt deeltee oor die linkerkantste oog. 23.2 Saam met Dr. Arthur Arthur Smith Woodward (Hoof: Dept. Geologie, Britse Museum), Grafton Elliot Smith (bekende Breinspesialis) en Dr. Arthur Keith ( Anatomis), skep hy toe vir Eoanthropus Dawsoni  ('Dawson's Dawn Man'), kastig '300 000 jaar' oud. 23.3 Die 'ontdekking' was amptelik op 16 Desember 1912 aangekondig. Kapt. St. Barbe en Majoor Marriott, Marriott, amateur-pa amateur-paleont leontoloë oloë van Sussex, Sussex, het blykbaar vir Dawson by meer as een geleentheid betrap waar hy besig was om beenfragmente te bevlek. 23.4 Die vervalsing is gedurende 1953 deur Kenneth Oakley ( Britse Museum-Geoloog) en Joseph Weiner (Oxford UniversiteitAntropoloog) ontdek. 23.5 In 1955 het Weiner, hoofspeurder in die saak, 'n boek gepubliseer nl. Hy skryf, “Every important piece 'The Piltdown Forgery'. proved a forgery. Piltdown Man was a fraud from start to finish!” (Alden P. Armanac, 'The Piltdown Hoax' , Reader's Digest, Oktober 

Evolusie  Se Gallery Van

BLAPSE!

“Ons rig hierdie laboratorium in om tande weg te vyl en been-fragme been-fragmente nte met kalium-bichromaat  te bevlek om dit meer antiek te laat aat lyk. Daarna gaan ons hierdie merkwaardige fonds in die Pers aankondig en dit Piltdown Mens noem. Sodoende word ons hopelik baie gouer tot Ridder geslaan ... Evolusie vat te lank!” ERKENNING Illustrasie, Inligting & Bronne soos voorsien deur en gekwoteer in Vance Ferrell B.A.,M.A.,B.D., 'Science vs. Evolution' and 'The Evolution Handbook' , Evolution Facts Inc. (2001)

1956, p.182).

24. RHODESIË-MENS. 24.1 'Ontdek' in 'n grot in Rhodesië in 1921. 'n Span antropoloë en kunstenaars het toe vinnig probeer om die 'fonds' in 'n half-aap/half-mens wese te omskep. 24.2 'n Bekwame anatomis het die fragmente ontleed en dit later as 'n 'gewone mens' beskryf. 25. TUATARA. Hierdie reptiel was veronderstel om uitgesterf te gewees het sedert die Cretaceous vir '135 miljoen jaar', lewendig jaar', maar word nog lewendig aangetref vandag! Welgeluksalig is die man [en vrou] wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie

GRATIS Traktaat. Toestemming ng Word Hiermee Verleen Om Kleur-afdrukk Kleur-afdrukkee Van Hierdie Traktaat Te Maak Vir  GRATIS Verspreid ing. Vra Asb. Vir Die Inligtingsp amflet Oor Hoe U 'n Amptelike Verspreider der Van On s Volledige Reeks Van Christelike Traktate Kan Word.

© P.J. Stassen 2007

Evangelism RSA Evangelisasie Posbus/P.O. O. Box 14492 Sinoville 0129 Pretoria RSA Sel 072 237 5793

View more...

Comments

Copyright ©2017 KUPDF Inc.
SUPPORT KUPDF